padovan drom filter
TE KOOP
R100 000
kliek foto
tru osmose masjien- vaslin bucher
TE KOOP
Prys: Onderhandelbaar
kliek foto
A-25 Magitec Parsmasjien
TE KOOP
Prys: R 60 000
kliek foto
Vlekvrye staal pomp 65-250 Rapid Allweiler
TE KOOP
Prys: R44 000
kliek foto
Meer
Dienste

TL Maintenance bou en vervaardig 'n verskeidenheid produkte volgens kliënt spesifikasies.

Ons pryse is kompeterend en bekostigbaar.

Produkte wat deur TL Maintenance vervaardig en gebou word sluit in:

- Magitec skeiers
- Pit skeiers
- Loopvlakke
- Opvang bakke
- Awegaars
- Aflaai bakke

   
Ander dienste sluit in:
- Lê van verkoelings lyne asook dop lyne.
- Ons bied raad en ondersteuning tydens die beplanningsproses van u kelder
   uitbreiding asook gedurende die uitbreidingsproses.

Ons weet dat u geen foute kan bekostig gedurende parstyd nie, daarom bied ons 'n 24uur uitroep diens om u te help met enige meganiese of tegniese probleme.
© 2012 - All Rights Reserved - Website Design & Development by Intouch Marketing & Advertising