|
padovan drom filter TE KOOP R100 000 kliek foto |
|
tru osmose masjien- vaslin bucher TE KOOP Prys: Onderhandelbaar kliek foto |
|
A-25 Magitec Parsmasjien TE KOOP Prys: R 60 000 kliek foto |
|
Vlekvrye staal pomp 65-250 Rapid Allweiler TE KOOP Prys: R44 000 kliek foto |
Meer |
|
|
Tuis
TL Maintenance is gestig in 1982 deur Theunis Lodewyk Swanepoel. Die besigheid is aanvanklik
uit 'n motorhuis bestuur, in Bonnievale. Ons het so vinnig gegroei dat ons gou ons eie perseel kon
koop in Robertson, in die Wes-Kaap.
Na die afsterwe van Theunis Lodewyk Swanepoel in 2005 het sy seun, Tinie Swanepoel, die besigheid
oorgeneem. Tinie bou steeds vandag voort op die fondamente wat deur sy pa neergelê is.
TL Maintenance beskou kliënte satisfaksie as uiters belangrik, daarom poog ons om ons kliënte
altyd van vriendelike, betroubare en professionele diens te voorsien. Ons strewe daarna om altyd
produkte en masjinerie te lewer wat van die hoogste gehalte is. Groot klem word op die lewering
van uitsonderlike voor- en na verkoopdiens geplaas.
Ons is trots op ons professionele werketiek, ons besondere hoë kwaliteit vakmanskap en ons
toewyding tot kliënte satisfaksie, dus nooi ons u uit om ons webblad te besoek en ons gerus te
kontak indien u enige navrae sou hê.
Back to English
|
|
|